Bulletin 15 – 21 Oktober 2017 Print E-mail

Ds Smuts Janse van Rensburg:     
Die Here is my rots, my skuilplek en my redder, my God, my rots, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting. (Ps 18:3)                            

VANDAG
BIDDAG VIR GESONDHEIDSDIENSTE
09h00  Oorwinningsdiens
Deure: KANSA
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Tee na afloop van erediens.

MAANDAG

18h00  Onderhoude met Belydenisklas
Ds Smuts: kennismaak besoeke wyk 33.

DINSDAG & DONDERDAG
09h00  Hoogstraat Bybelstudie

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Gottlandhuis
09h30  Bybelstudie by Tuishuis

VOLGENDE SONDAG
09h00  Nagmaal
BELYDENISAFLEGGING
Deuroffers:  Herberg Kinderhuis (Huis E)

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte:  R2 905-00
Deuroffers: R811-50
Getal lidmate in diens: 89 + inwoners van 2 ouetehuise

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte:  R2 905-00
Deuroffers: R811-50
Getal lidmate in diens: 89 + inwoners van 2 ouetehuise

MATRIEKS
“Maar julle moet vasstaan en nie moedeloos word nie,
want julle sal die beloning vir julle optrede ontvang.”
-     2 Kronieke 15:7  -  

Sterkte met die eindeksamen. Ons bid dat julle rustigheid en kalmte sal ervaar en altyddeur bewus sal wees van God se teenwoordigheid.

BELYDENISKLAS
Onthou asb dat julle Dinsdag, 17 Oktober, om 6nm in die Kerk gesprekke met die jeugkommissie gaan hê.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
15/10    Drina Zaayman, Bellinganhof 1E Vloer K 262
18/10    Katie Strydom, Tuishuis W/S 22

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Vera Schoeman, Tuishuis
Han van Popering, Hoogstraat 303
Boet Jonck, Van Rheede hof E
Japie Marais, Victoriastraat 69
Anna Nortier, Gottlandhuis
André Bezuidenhout, Villa Fonté
Anita Koen, La Plume No 1

Innige meegevoel aan:
Wepener familie, met die afsterwe van Willie.

BAIE DANKIE
Ds Gerrit, met Ilsa aan sy sy, was onlangs (gedurende vakansie) 30 jaar in die Heer se diens in ons gemeente.
Ons sê aan hulle baie dankie vir hulle diensbaarheid, leiding en voorbeeld.
Ons sê in die besonder dankie vir die suiwer bediening van ons Heer se kosbare Woord.

WELKOM TERUG
aan ons lidmate wat namens ons as Gemeente na Zimbabwe uitgereik het om aan arm Christene daar Bybels te versprei.
Ons is saam bly dat julle veilig terug is. Ons bid saam dat die Woord  ook in Zimbabwe vrug sal dra tot eer van die Here!

Let asb daarop dat die koster met verlof is en dat Dawid Bresler tot 26 Oktober in sy plek aflos. U kan Dawid kontak op 0 732972082

Eerstejaarskampe
Aan dié van julle wat volgende jaar aan een of ander tersiêre inrigting gaan studeer (waar ookal in die land) – ons wil julle aanmoedig om 'n eerstejaarskamp by te woon. Die kampe is baie pret, maar daardeur ontmoet jy ook Christenvriende en word gelei en toegerus vir die nuwe fase van die jou lewe. Kontak ds Gerrit of ds Smuts vir meer besonderhede.

ELJADA INSTITUUT
‘n Kerspartytjie word beplan vir Eljada op 16 Desember 2017. Kontant donasies of toiletware soos waslappies, tandepasta/borsels, ens word benodig.
Skakel Miriam Bence by 0442727873. ‘n Baie groot Eljada dankie!!!!

Noodspens
Ons noodspens word vir verskeie projekte aangewend en ons kan altyd enige iets gebruik. Vars produkte kan deur ons verwerk word, sop kan gevries en uitgedeel word, enige klere of huisraad, enige items soos seep en tandepasta.  Kontak Ellen  Marais by 082 214 5910

LIEFDE LEEF
Ons, as gemeente, leef ons missie Liefde Leef uit.  Die Liefde Leef groepie wil graag in die gemeenskap saam met gemeentelede verskeie projekte loods as praktiese uitvoering van hierdie missie.  Een projek waar u kan betrokke raak is by kospakkies aan mamma’s wat die buite kliniek by die hospitaal op Woensdae besoek.  Ons is opsoek na bemoedigende briefies/teksverse;  individuele sakkies suiker, koffie, tee, melk; kitspasta; pakkies sop; koekies en dalk enige iets vir mamma van koekies seep, waslappies, babaklere.

LIDMAAT GEGEWENS
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr, telefoonnr of adres verander.

KRUISSEMINAAR – 22 TOT 26 Oktober 2017
Ds. Piet du Toit bied vanaf 22 tot 26 Oktober 2017 elke aand om 18:30 die seminar “Bevryding deur die Kruis” aan in die kerkgebou van Oudtshoorn-Wes Gemeente.
Hy begin reeds die Sondagoggend.
Die volgende temas word bespreek:
Sondagoggend 22 Oktober om 09:00   :   Ek roem in die Kruis – Gal 6:14
Sondagaand 22 Oktober om 18:30       :   Ontdek jou ware Identiteit I
Maandagaand 23 Oktober om 18:30    :    Ontdek jou ware Identitieit II
Dinsdagaand 24 Oktober om 18:30      :   Die omgeruilde lewe
Woensdagaand 25 Oktober om 18:30  :   Die volledige boodskap & werk van die Kruis
Donderdagaand 26 Oktober om 18:30 :    Die Kruis in die praktyk van elke dag

KERSMARK 1 – 4 NOVEMBER 2017
WO – VR   9:30 – 19:00 en SAT  9:00 – 15:00
TEETUIN & AANDETES BESKIKBAAR

KERSMARK : Help asb!!!
Ons kort nog VRYWILLIGERS om diens te doen. Neem asb ‘n groen vorms by die deure, vul dit in en gee af by kerkkantoor.

KERSMARK :
As daar nog enigiemand is wat kan help by die teetuin tydens die Kersmark, kontak asb vir Mariaan van Rensburg 0442791679/0823197733.

BANKBESONDERHEDE
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank     
Rek no 1752044630,
Takkode 175205

Leraar:    Ds Gerrit van Schalkwyk:                  Tel:    0442791751 :        Sel:   0828782954
Leraar:      Ds Smuts Janse van Rensburg:        Tel:    0442791679 :        Sel:   0829216854
Kerkkantoor:     Tel: 0442723130 :      Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks:       0865613247 :        Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it           :    www.moeder.co.za

 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 70 guests online