Bulletin 3 Desember 2017 – 20 Januarie 2018 Print E-mail

Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Preek:  Ds Gerrit van Schalkwyk:   Tema:  “Geen plek vir Jesus …….”  (Teks:  Lukas 2: 1 - 7)

KERKKANTOOR SAL GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE SLEGS OOP WEES OP WOENSDAG, 13 DESEMBER EN 10 JANUARIE VAN 9 – 11 VM

VANDAG
1ste Advent
09h00  Erediens
Deuroffers:  Eljada Instituut

SONDAG, 10 DESEMBER
2de Advent
09h00  Erediens
Deuroffers:  KK Skool (Jnr Kampus)

SATERDAG, 16 DESEMBER
09h00 Geloftediens – Ds Christo v Staden

SONDAG, 17 DESEMBER
3de Advent
09h00  Erediens
Deuroffers:  Begrafnisbediening

SONDAG, 24 DESEMBER
4de Advent
09h00  Erediens
Deuroffers:  Gemeentefonds

MAANDAG, 25 DESEMBER
09h00  Erediens
Deuroffers:  Gemeentefonds

SONDAG, 31 DESEMBER
09h00  Erediens
Deuroffers:  Gemeentefonds
23h15  Middernagdiens
Deuroffers:  Gemeentefonds

SONDAG, 7 JANUARIE
09h00  Erediens
Deuroffers:  Gemeentefonds

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte:  5 076-30
Deuroffers: R983-10
Getal lidmate in diens: 303 + inwoners van 2 ouetehuise

LET ASB DAAROP DAT ALLE OGGENDDIENSTE GEDURENDE DIE VAKANSIE OM 09H00 BEGIN EN NIE OM 08H00 SOOS OP DIE ALMANAK AANGEDUI NIE.

Ds Gerrit neem sy verlof 7 Desember’17 – 7 Januarie’18. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Smuts (0442791679 of 0829216854)

Ds Smuts neem sy afnaweek  1  –  5 Desember’17. Ds Smuts neem sy verlof  9  – 17 Januarie’18. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit  (0442791751  of  0828782954)

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
03/12  Alvin Aspeling, Jubileestraat 72
04/12  Jackie Hoffman, Tuishuis woonstel 41
10/12  Evie Neethling, Tuishuis W/S 47
14/12  Lizzie Sharp, Tuishuis Siekeboeg
16/12  Judy Coetzer, St Saviourstraat 61
16/12  Ester Lourens, Gottlandhuis
19/12  Beulah Goussard, Keyterstraat 36
22/12  Ria Fourie, Tuishuis Siekeboeg
22/12  Gertruida Westraad, Bellinganhof K3
26/12  At Stander, Milliniumpark 31
29/12  Magriet Botha, Caves Aftreeoord No 22
31/12  Minni Fletcher, Milliniumpark 94
06/01  Henna de Bruyn, Tuishuis W/S 53
12/01  Sus Zaayman, Tuishuis W/S 29
14/01  Correen Barnard, Tuishuis 36
14/01  Anna Horn, Tuishuis w/s 6
15/01  Marie van der Merwe, Tuishuis Siekeboeg

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling
:
Peet Vermaak, Kampstraat 04B
Berta Langenhoven, Maraislaan 431, Palms

Innige meegevoel aan:
Marion Mussmann (Russtraat 12) en haar dogters Amelda en Mina, met die afsterwe van haar man Johan.

Baie geluk aan:
Ds Gerrit en Ilsa van Schalkwyk, wie se dogter Louise op 16 Desember in die huwelik bevestig word met Rudie van Wyk.

VRUGTEFEES:
Ons nooi al die lidmate om 21 Januarie saam met ons af t e skop met ‘n vrugtefees.


Leraar:           Ds Gerrit van Schalkwyk:             Tel:    0442791751 :        Sel:   0828782954
Leraar:           Ds Smuts Janse van Rensburg:     Tel:    0442791679 :        Sel:   0829216854
Kerkkantoor:  Tel: 0442723130 :         Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks:             0865613247 :     Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it           :    www.moeder.co.za

 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 71 guests online