Bulletin 4 - 17 Februarie 2018 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Saturday, 03 February 2018 10:27
Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin.

Ds Smuts Janse van Rensburg:     
Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe.” (Ps 122:1)  Laat ons die goeie dinge in u huis in oorvloed geniet, die goeie dinge in u heilige woning. (Ps 65:5)

VANDAG
09h00  Evangelisasiereeks – Dr Kobus v Zyl  
Deuroffers:  Gemeentebediening
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Belydenisklas na kerkdiens.
Tee na afloop van die diens.
18h30   Evangelisasiereeks – Dr Kobus v Zyl

EVANGELIESASIEREEKS:
Ons nooi almal uit na die reeks van 4 byeenkomste
Prediker: Dr Kobus van Zyl (NG Kerk Reebok, met opdrag missionale gebedsbediening in Afrika)
Tema: "Geroep, toegerus, gestuur"
Dienstye :    
Sondag, 4 Februarie om 09:00 – Deut 6:6-9 ... Ons gestuurdheid in die wêreld
Sondag, 4 Februarie om 18:30 – Gen 28:10-22 ... Jakob
Maandag, 5 Februarie om 18:30 – Gen 45:1-10 ... Josef
Dinsdag, 6 Februarie om 18:30 – Eks 3:1-14 ... Moses 
U is welkom om ‘n kwartuur voor die tyd te kom om heerlik saam met die orkes te sing.
Moenie hierdie geleenthede misloop nie!

MAANDAG
Ds Gerrit doen huisbesoek by Bellinganhof
Ds Smuts doen besoeke in Tuishuis
18h30   Evangelisasiereeks – Dr Kobus v Zyl

DINSDAG
09h00  Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie
18h30   Evangelisasiereeks – Dr Kobus v Zyl

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie
Bybelstudie by Gottlandhuis & Tuishuis begin 22 Februarie.
 
VRYDAG
BELYDENISKLAS UITSTAPPIE:  Die Belydenisklas saam met hul ouers ontmoet met ds Smuts Vrydagaand om 17:30 in die eenrigtingstraat langs ons Moederkerk (Kampstraat)

SONDAG
EERSTE LYDENSWEEK
09h00  Voorbereidingsdiens (Doop)  
Deuroffers:  Gemeentefonds

VERLEDE WEEK
Bankkollekte:  R5 577-70
Deuroffers: R1 483-70
Getal lidmate in diens: 268 + inwoners van 2 ouetehuise

Op ‘n Kerkraadsvergadering is die vlg persoon benoem as kerkraadslid:  Ries Dempsey - Diensverhoudinge.  Vir kennisname.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
04/02   Hermien Vermaak, Tautestraat 6  
06/02   Kobie Keyter, Milliniumpark Siekeboeg
06/02   Elna van der Westhuizen, Sonnehof Nr 6
16/02  Anneke Vlok, Tuishuis W/S 20

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Anna Nortier, Gottlandhuis 
Johan van Jaarsveldt, Bellinganhof 1ste vloer K209
Lisbe de Villiers, Noordstraat 108
Japie Marais, Victoriastraat 69
Yvonne Jooste, St Saviourstraat
Koos Spies, Hoogstraat 177

Innige meegevoel aan:
Netta en Piet Badenhorst, Keyterstr 76, met die afsterwe van Netta se 2 broers.
Kitty Viviers, Oudtshoorn Aftreeoord 43, met die afsterwe van haar suster. 
Anna Cronjé, Bellinganhof, met die afsterwe van haar broer.
Fred en Emmie King, Milleniumpark, met die afsterwe van Fred se suster.

VALENTYNSTEE
By Tuishuis op Donderdag, 15 Februarie, 9vm vir half 10 in hul eetkamer. Koste is R25 pp.  Kontak Ansie by 0442720164

KOMMISSIEVERGADERINGS
Gemeentebediening:
Maandagaand, 12 Februarie, 17h30 in die Skooltjie.
Eiendomskommissie:
Maandagaand, 12 Februarie, 18h30 in die Skooltjie.
Gebed en Getuienis:
Dinsdagaand, 13 Februarie, 17h00 in die Skooltjie.
Liefde-Leef Kommissie:
Dinsdagaand, 13 Februarie, 18h00 in die Skooltjie.
Diensverhoudingkommissie:
Donderdagaand, 15 Februarie, 17h15 in die kerkkantoor.
Finanskommissie:
Donderdagaand, 15 Februarie,  18h00 in die kerkkantoor.
Lidmate wat graag diensbaar wil wees en oor die gawes en kundigheid beskik, word genooi om deel te wees van die onderskeie kommissies.

Oggendbasaar op 21 Maart [ Menseregtedag ]
Groot dank aan die volgende konvenors.  
Laat ons hierdie voorvatters asb self kontak en ondersteun.
 
Braaivleis         Anru de Wet        082 414 4982           
Kafee              Sonja McKay        082 904 2137
Kinders            Marian Swart       082 855 1389
Pannekoek       Marie Verwey       082 946 4087
Poeding           Ellen Marais       082 214 5910
Pot                 Marius Strydom     071 135 0517
Rou vleis         Marie Briel        083 701 5538
Sementbakke   Lenie de Vos       082 340 4891
Slaaie              Barend Smit        082 353 6661
Wit Olifante      Anita Koen         083 294 8739
Gebak              ????                                     
Hotdogs           ????
Koeldrank         ????

Oggendbasaar op 21 Maart [ Menseregtedag ]
[ 1 ]    Etekaartjies binnekort beskikbaar by Kerkkantoor teen R65 elk. Potjiekos-kaartjies teen R40.
[ 2 ]    Ons benodig hulp by alle tafels. Dalk kan u help met vetplantjies, plat bierboxies,  kindersnoepgoed, witolifante, bestanddele? 
[ 3 ]    Om lewende hawe te bekom, is ‘n groot uitdaging. Bied asb aan indien u hiermee kan help. Baie dankie!
[ 4 ]    Kafee open om 10:30. Basaar begin om 11:30. Ete en pot beskikbaar 12:00.
[ 5 ]    Wyksleiers kan Basaarlyste volgende week afhaal in konsistorie om te kollekteer.    
Baie dankie!
ilsa [ 084 279 1797 ]

KINDERTAFEL
Span jul kreatiwiteit in en maak lekker interessante goedjies wat mooi versier is vir die kindertafel. Enige lekkergoed soos: Smarties,malvalekkers,chips, versiersuiker, ens. sal ook waardeer word.

NUWE INTREKKERS
Indien u 'n nuwe intrekker in ons gemeente is of by ons gemeente wil inskakel – baie welkom!  U moet asb die kaartjie vir nuwe intrekkers by die deur invul en by die offergawe sakkie of kerkkantoor pos.  ’n Leraar sal u dan so gou moontlik besoek.

Leraar:         Ds Gerrit van Schalkwyk:         Tel:    0442791751 :    Sel:   0828782954
Leraar:              Ds Smuts Janse van Rensburg:     Tel:    0442791679 :    Sel:   0829216854
Kerkkantoor:     Tel: 0442723130 :    Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247 :      Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it           :    www.moeder.co.za

Om oor na te dink...                         

God het aan jou gedink 
nog lank voordat jy ooit aan Hom gedink het.
Sy doel vir jou lewe dateer al 
van voor jy verwek is. 
Hy het dit beplan voordat jy nog bestaan het, 
en sonder jou insette.
(Rick Warren)

Last Updated on Saturday, 03 February 2018 10:34
 

Kalender

<<  April 2018  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      
  2  3  4  5  6  7  8
  9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 25 guests online