PAASFEES LOFPRYSINGSDIENS PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Thursday, 15 March 2018 09:45
MOEDERGEMEENTE PAASFEES LOFPRYSINGSDIENS, SONDAG 1 APRIL OM 09:00
by Oudtshoorn Moedergemeente, h/v Hoogstraat en Kerkstraat

Ons nooi ALMAL om saam met ons en ander gelowiges van oor die hele wêreld die opstanding van Jesus ons Heer te vier!

Ons word bedien deur geestelike sanger, Wian Vos, wat al 'n Lier toekenning ontvang het en vir twee Sammas benoem was, maar wat eerder daarin roem om die evangelie, onder andere deur musiek, aan tieners en families te bedien. (Die offergawe is ter ondersteuning van Wian se bediening.)
Last Updated on Thursday, 15 March 2018 09:47
 

Kalender

<<  June 2018  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
252627282930 

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 66 guests online