Bulletin 18 – 24 Maart 2018 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 16 March 2018 15:45
Teks:  Ds Gerrit van Schalkwyk:  Volg jy soos Christus ly?

VANDAG
SESDE LYDENSWEEK
09h00  Erediens 
Deuroffers:  Teologiese Kweekskool
Peuterkerk in Skooltjie tydens erediens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Belydenisklas na erediens.
Tee na afloop van die erediens.

Simboliek
Baie dankie aan mnr Han van Popering vir die hulp en moeite met die Lydingstyd-skerm om ons aan Jesus se lyding te herinner.

DINSDAG
09h00  Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie

WOENSDAG
BASAAR  !!!!!

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Hoogstr. Pastorie
09h00  Bybelstudie by Gottlandhuis

VOLGENDE SONDAG
SEWENDE LYDENSWEEK
09h00  Lofprysingsdiens 
Deuroffers:  Gratis Lektuur

VERLEDE WEEK: 
Bankkollekte:  R4 244-00
Deuroffers: R1 230-10
Getal lidmate in diens: 152 + inwoners van 2 ouetehuise

Op ‘n Kerkraadsvergadering is die volgende persoon benoem as kerkraadslid:  Renier O’Neale – Diaken, Wyk 21

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
18/03   Stef Steffens, Jubileestraat 71
20/03   Corrie Alberts, Hoogstraat 153A
20/03   Rita Grundlingh, Tuishuis
21/03   Martie Jonck, Tuishuis Siekeboeg B
21/03   Elzabé Naudé, Tuishuis W/S 32 

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Judy van der Berg, Hugenootstraat 07
Japie Kritzinger, Oudtshoorn Aftreeoord 5
Anita Koen, La Plume No 1
Jeanette Olivier, Badenhorststraat 21
Kobus le Roux, Riempie Village No 4

Innige meegevoel aan:
Jeanette Wolmarans,  met die afsterwe van haar man, Wollie.

Sondag 8 April om 09:00
Die bekende sanger Jan de Wet  bedien ons tydens die erediens. Jan herinner dat hy 'n spesiale tyd vir kinders wil inrig. Bring dus die hele gesin, al is dit skoolvakansie! (Die kollekte tydens die diens word opgeneem ter ondersteuning van ons gemeentewerk. Die deurkollekte gaan aan Jan om sy bediening te ondersteun.)

PAASFEES
Kom ons onthou te midde van die KKNK en skoolvakansie om die Blye Evangelie van Paasfees te vier! Nooi ook jou vriende en KKNK-gaste om saam met ons die Heer te aanbid!
Nagmaal: Ons gedenk die kruisiging van Jesus ons Verlosser op Vrydag 30 Maart om 09:00
Paassondag: Ons vier die feit dat Jesus opgestaan en die dood oorwin het op Sondag 1 April om 09:00. Die geestelike sanger Wian Vos bedien ons met Woord en lied. (Daar word slegs 'n deurkollekte opgeneem om Wian te ondersteun in sy bediening aan tieners en gesinne – die fokuspunt van sy roeping.)

GESINSKAMP
Ons wil ‘n lekker informele kuier-kamp naweek vir gemeentelede reël.
Enige belangstellendes kan hul name vir die skriba deurgee voor 28 Maart. ‘n Kampdatum sal later deur die kampers bepaal word.
Kom alle kampers, kom kamp saam – BAIE PRET !!!!!!

HUUR VAN PERSELE 
CJV Saal:   R700 (R350 deposito)
Braaikamer: R300 (R150 deposito)
Skooltjie:  R200 (R100 deposito)
Kombuis:    R500 (R300 deposito) 
Maak gebruik van ons persele. Lidmate betaal net halfprys.

BASAAR WOENSDAG, 21 MAART
Kafee oop vanaf 10:30 nm
Basaar begin 11:30 nm
Ete beskikbaar: 12:00 nm tot 13:00 nm

Oggendbasaar op 21 Maart [ Menseregtedag ]
Groot dank aan die volgende konvenors.
Laat ons hierdie voorvatters asb self kontak en ondersteun.
 
Braaivleis      Anru de Wet            082 414 4982
Gebak          Margaret vRensburg  084 515 8799 
              Elaine  Martin          076 162 0804
Hotdogs       Juliana Strüwig        0845637362           
Kafee           Sonja McKay            082 904 2137
Kinders         Marian Swart           082 855 1389
Pannekoek    Marie Verwey           082 946 4087
Poeding        Ellen Marais             082 214 5910
Pot              Marius Strydom        071 135 0517
Rou vleis      Marie Briel               083 701 5538
Sementbakke    Lenie de Vos        082 340 4891
Slaaie           Barend Smit        082 353 6661
Wit Olifante   Anita Koen             083 294 8739
Koeldrank      ????

Moeder Basaar- ete!! @ R65
Varknek, wors en hoendersosatie.
Beetslaai en kerriepastaslaai
Broodjie.
-
Potjiekos @ R40
Kerrie-afval / Skaapskenkel
   -
Gemeentesentrum, Woendag, 21 Maart 
Ete beskikbaar: 12:00 nm tot 13:00 nm
-
Kaartjies by kerkkantoor te koop

Poedingtafel
Ons benodig nog koue poedings en vla. Poedings moet voor 9h00 die oggend van die basaar by die Skooltjie wees.  Kontak Ellen Marais by 082 214 5910. Skeppers moet asseblief om 9h00 by die Skooltjie wees en 4 skeplepels en waslappie 

WIT OLIFANTE
Oortollige kombuisgoed, lappe of lint, enige onbenutte ding wat jy vind. Bring dit reeds MôRE dat ons dit kan merk. Net bruikbaar en skoon; dit moet nog kan werk!

KINDERTAFEL
Versierde boksies vol lekkers, 
vir soettandjies klein
mandjies vol verrassings,
vir vroetelvingers fyn -
Kom, mense, raak kreatief 
en vol kleur!
Alle skenkings van lekkers 
word waardeer.

Tuintafel
Vir groenvingers bring ons
 bakke wat sê:
“Ek wil plantjies in my 
geplant hê!”
En vir troeteldiere se dors,
is daar waterbakke wat 
glad nie sal mors.

1] ETEKAARTJIES en POTKAARTJIES bring voete! Verkoop asb aan jou vriende voor môre 11vm!! NB!
 
* ETE : R65. Varknek, hoendersosatie, wors, pastaslaai, beetslaai en roosterkoekie.
 
*POT : R40 . Skenkel of afval.
 
3] TUISHUIS-VERVOER na basaar. Indien u gebruik wil maak van Toyotabussie se vervoer na basaar om 11vm, en weer terug om 12:15, gee asb u naam in by Hester van Eck in Tuishuis. 
 
4] Basaar Tye : Kafee open 10:30. Saal open 11:30 na gebed. Braai en Pot : 12uur.
 
5] Dankie vir almal se wonderlike skenkings [ diere en bestanddele], raakvat-hulp en getroue voorbidding. Ons vertrou die HERE vir ‘n geseënde Basaar.


Leraar: Ds Gerrit van Schalkwyk:          Tel:    0442791751 :  Sel: 0828782954
Leraar:       Ds Smuts Janse van Rensburg:  Tel:    0442791679 :  Sel: 0829216854
Kerkkantoor:  Tel: 0442723130 :     Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247 :   Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it   :    www.moeder.co.za

Last Updated on Friday, 16 March 2018 15:56
 

Kalender

<<  April 2018  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      
  2  3  4  5  6  7  8
  9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 104 guests online