Bulletin 12 Junie – 23 Julie 2016 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 10 June 2016 09:47
Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin. 

VANDAG
BIDDAG VIR JEUG EN KATEGESE
09h30  Erediens  (Doop)
Deuroffers:  Jeugwerk
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Belydenisklas na kerkdiens.
Teebeurt:  Wyk 3 & 4

Baie geluk aan:
Francois en Nadia Snyman met die doop van hul dogtertjie, Franja.
Charl en Sulize Snyman met die doop van hul dogtertjie, Charlize.

Ds Schalk is met langverlof vanaf 1 – 30 Junie. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit (0442791751 of 0828782954)   

MAANDAG
Ds Gerrit doen huisbesoek in wyk 9

Ds Gerrit neem sy afnaweek vanaf 16 – 19 Junie. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Louis Uys (0442791659 of 0828358555)

SONDAG, 19 JUNIE
NASIONALE BIDDAG VIR BLINDES
09h30  Erediens: Dr Chris Saayman preek 
Deuroffers:  Gemeenteontwikkeling

DONDERDAG, 23 JUNIE
17h30 Eredienskommissie 
 
Die kerkkantoor is gedurende die skoolvakansie op Woensdae, 29 Junie en 6 Julie van 9 – 11 vm oop. 

SONDAG, 26 JUNIE
09h30  Erediens  
Deuroffers: Gemeentefonds

SONDAG, 3 JULIE
09h30  Erediens  (Doop)
Deuroffers:  Gemeentefonds

Ds Gerrit is met verlof vanaf 3 – 16 Julie. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Schalk (0442791679 of 0836557930)

SONDAG, 10 JULIE
09h30  Erediens  
Deuroffers:  Gemeentebediening

SONDAG, 17 JULIE
09h30  Erediens  
Deuroffers:  Gemeentefonds

VERLEDE WEEK: 
Bankkollekte:  R4 980-10
Deuroffers: R2 455-00
Getal lidmate in diens: 275 + inwoners van 2 ouetehuise

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
12/06  Web Broodryk, Bellinganhof  12
15/06 Liena Phister, Tuishuis W/S 39
17/06  Lynette Lötter, Tuishuis W/S 17
20/06  Kobie Keyter, Milliniumpark
21/06  Rina du Plessis, Tuishuis W/S 51
26/06  Babe Theron, Tuishuis w/s  69
27/06  Thelma Schoeman, Aftreeoord 
29/06 Corrie Maclauchen, Bellinghanhof
04/07  Naas Barnardt, Caves Aftreeoord 
05/07  Margaret Nel, Tuishuis Siekeboeg
12/07  Pieter Craft, JJJ Hof No 10
13/07  Winnie Swanepoel, Tuishuis 49
16/07  Wilme  v/d Vyver, Caves Aftree
22/07  Thys de Beer, Tuishuis w/s  71 & Ans Olivier, Tuishuis W/S 41
23/07  Jannie Maree, Riempie Village 19
 
Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Ben Meyer, Parkweg 48
Elize Matthee, Bellinganhof

Innige simpatie aan:
Mario Macleod en gesin  met die afsterwe van  sy moeder. 
Ina Swanepoel en gesin met die afsterwe van haar man, Swannie.

Baie geluk aan:
Hannes Arndt en Ilonka Rheeder wat Saterdag, 25 Junie in die huwelik bevestig word.

GROOT POTTE
Staan daar dalk groot potte met deksels, wat jy nie meer gebruik nie,  jou kaste vol? Ons sal baie dankbaar wees as jy dit aan die kerk wil skenk. Ons benodig dit om die braaivleis in te sit by die basaar.

PAKKIES – SEEMANSORGANISASIE
Rina Nel en Josephine Swart daag ander gemeentelede uit om ook pakkies (serp, mussie & toiletware) soos versoek aan Seemansorganisasie te skenk.

Sit jy met ‘n blink idee om geld te in vir jou gemeente?
Deel jou wen idee en jy mag dalk ‘n prys wen! Gee dit deur aan die kerkkantoor, sit dit in die kollektesak of skakel met Louise de Wet - 0723405270

Last Updated on Friday, 10 June 2016 09:51
 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 48 guests online