Bulletin 28 Augustus – 10 September 2016 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 26 August 2016 11:43
Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin. 

VANDAG
GASVRYHEIDSONDAG
BYBELSONDAG
09h30  Lofprysingsdiens
Deuroffers:  Getuienis
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Belydenisklas na kerkdiens.
Teebeurt:  Wyk 11 & 12
Wyksbyeenkomste
 
MAANDAG 
Ds Gerrit besoek Stolsvlakte & De Rust
Ds Schalk hou vergadering met sy Wyksleiers
17h30   Wyksraadvergedering
18h30  Kerkraadsvergadering
 
DINSDAG
09h30  Bybelstudie by Dorette
 
DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Ilsa
09h00  Bybelstudie  Gottlandhuis
09h30  Bybelstudie by Tuishuis
 
SONDAG, 4 SEPTEMBER
09h30  Erediens
Deuroffers:  Instituut vir Dowes
 
SONDAG, 11 SEPTEMBER
09h30  Voorbereidingsdiens
Deuroffers:  Gratis Lektuur
Teebeurt:  Wyk 13 & 14

MAANDAG, 29 AUGUSTUS
17h30   Wyksraadvergadering
18h30  Kerkraadsvergadering
Doen asb voorbidding vir besluite wat op vergaderings geneem moet word.

VERLEDE WEEK
Bankkollekte:  R5 765-65
Deuroffers: R1 595-40
Getal lidmate in diens: 287 + inwoners van 2 ouetehuise

Ds Gerrit neem sy afnaweek vanaf 2 –  4 September. Hy woon ook vergaderings by van 5 – 8 September. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Schalk (0442791679 of 0836557930)

JEUGAAND
Nooi jou pelle en kom kuier vanaand om 17h30 lekker saam by NG Welgeluk Gemeentesentrum.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
29/08  Nettie Nortjie, Randstraat 60
30/08  Willem v/d Merwe, Maredehof 
01/09  Katrien Rademeyer, Bellingan
05/09  Koos Stears, Randstraat 44 & Louis v Huyssteen, Oranjestr 16A
06/09  Sannie du Plessis, Tuishuis 30 & Rita Venter, Hoogstraat 161A
10/09  Willie Roelofse, St Saviour 022

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Anna Cronje, Gottlandhuis 31
Anna Drotskie, Tuishuis W/S 11
Baas Rademeyer, Swartsingel Nr 4A

Innige simpatie aan:
Jan Krause, Loopstraat 14, met die afsterwe van sy broer.

SEEMANSORGANISASIE
Baie dankie vir die pakkies wat ons reeds ontvang het. 
Alle pakkies (serp, mussie & toiletware) moet asb op die laaste 30 Augustus by die kerkkantoor afgegee word. 
Die Getuieniskommissie gaan op 31 Augustus al die pakkies wegstuur. Indien u na hierdie datum met die projek wil voortgaan, sal u ongelukkig dit op u eie koste moet versend. 

VOLMOEDDANKFEES:  
Saterdag 17 September om 11:00 hou Volmoed dankfees in die kerksaal. Die kiosk open reeds om 10:00.
Ete: ½  hoender, 2 slaaie en roosterkoek, beskikbaar tussen 12:00 en 13:00. Etekaartjies @ R55 is beskikbaar by Wilna Olivier (083 305 0167).

PRETSTAP, 10 SEPTEMBER
Waterpunte 
Indien u besigheid belangstel om ‘n waterpunt te borg en beman, skakel asb vir Jodi - 0823756770 / die kerkkantoor by 0442723130.
Gelukkige trekkings
Ons is asb dringend op soek na pryse vir gelukkige trekkings. Indien u kan help, skakel asb Ds Gerrit by 0828782954 / Ds Schalk by 0836557930 / die kerkkantoor by 0442723130. 
Poedings 
Indien daar mense is wat poedings of vla kan skenk  skakel asb vir Riaana by 0 845839146  / die kerkkantoor by 0442723130.

NG Moedergemeente bied aan:
PRETSTAP/DRAF vir Bybels op plaas tussen veldblomme. Almal ontvang ‘n medalje.
SATERDAG, 10 SEPTEMBER 2016 by Van Wykskraal (13km op De Rust-pad)
Afstande & Wegspringtye
±21km  Draf                7H30
10km  Stap / Draf        8H15
5km  Stap / Draf          8H30
(Vorms beskikbaar by Kerkkantoor)
INSKRYWINGS VANAF 7H00 – 8H15
INSKRYWINGSFOOI
Volwassenes:   R50-00
Kinders:   R20-00
Gelukkige trekkings sal 10:30 begin!
NAVRAE:  Nanie 0839771703 of Riaana  0845839146 of kerkkantoor 0442723130
Koffie/tee, koeldrank, roosterkoeke, pannekoek & poeding te koop.
Sien julle daar, dit gaan lekker wees!

BASAAR, 21 OKTOBER OM 6NM
KONVENORS om te kontak as jy HULP wil aanbied:
Braaivleis     Fanie Greeff       0824559475
Gebak             Sarie                   0823081602        
Hotdogs       Abry Bence   0823816710
Kafee             Sonja                 082904 2137 
Kindertafel   Marian               0828551389 
Pannekoek   Marie Verwey   044272 3404 
Poeding         Ellen                     0822145910 
Pot                 Jannie                 0829350077 
Rou vleis       Marie Briel         0837015538 
Slaaie                 Sanet                   0722652626 
Tuintafel   Lenie                   0823404891 
Veiling         Vernon MacKay   0835562137 
Wit Olifante     Anita                     0832948739 

BASAAR – 21 OKTOBER 
Ons begin reeds vroeg met WIT OLIFANTE.
Pak jou kaste, laaie, rakke, kamers en garage reg en raak van ALLES ontslae wat nie meer vir jou van nut is nie. Selfs goeie tweedehandse klere is BAIE welkom. Gee asseblief by die kerkkantoor af.
Ons sal ook baie dankbaar wees vir skenkings van vetplantjies, skraalplantjies, enige plantjies!!!

KINDERTAFEL
Enige lekkergoed wat geskenk word of enige lekkergoed wat gemaak sal word, stuur asb vir Marian Swart ‘n sms sodat sy kan bepaal wat ons nog benodig.

Last Updated on Friday, 26 August 2016 11:55
 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 23 guests online