Bulletin 25 September – 15 Oktober 2016 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 23 September 2016 00:00
Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin. 

Dankie vir 29 jaar!!
Ons sê baie dankie vir ds Gerrit en Ilsa vir die afgelope 29 jaar. 
Mag die orige tydjie vol vreugde wees.

VANDAG
09h30  Dankseggingsdiens 
Deuroffers:  BADISA
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -10 tydens erediens
(Ouers kan kinders na erediens by Hoogstraat-pastorie kry)
Belydenisklas:  Ouers moet asb na 
Erediens saam met hul kinders by Hoogstraat-pastorie bymekaar kom.
Tee word vandag in die pragtige tuin van die Hoogstraat-pastorie bedien.

DINSDAG
09h30  Bybelstudie by Dorette
18h30  Spesiale Kerkraadsvergadering
 
WOENSDAG
15h00  Bybelstudie  Gottlandhuis
 
DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Ilsa
09h30  Bybelstudie by Tuishuis
17h30  Eredienskommissie & Simboliek
 
SONDAG, 2 Oktober
09h30  Erediens 
Deuroffers:  Gemeentefonds
 
SONDAG, 9 Oktober
09h30  Erediens (Doop)
Deuroffers:  Begrafnisbediening
 
SONDAG, 16 Oktober
09h00 Oorwinningsdiens - Ds Jan Marais
Deuroffers:  KANSA
Teebeurt:  Wyk 21 & Stolsvlakte

VERLEDE WEEK: 
Bankkollekte:  R5 317-10
Deuroffers: R1 205-80
Getal lidmate in diens: 255 + inwoners van 2 ouetehuise

MATRIEKS
Voorspoed met die eksamen en ook op die pad vorentoe. Ons glo dat dit goed sal gaan.
Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insig staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. - Spreuke 3:5-6

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
26/09 Bessie Pretorius, Millenniumpark 
26/09 Alice Ungerer, Tuishuis W/S 61
28/09 Lily Liebenberg, Tuishuis W/S 56
03/10 Stoffel Geyser, Tuishuis W/S 49
05/10 Tecia Daniëls, Tuishuis Siekeboeg
06/10 Makkie Vosloo, Tuishuis W/S 03
08/10 Susan van Greunen, Uysstraat 3
10/10 Marie Strydom, Tuishuis W/S 63
15/10 Drina Zaayman, Bellinganhof

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Jan Loubser, Hugenootstraat 13
Vera Schoeman, Tuishuis
Rina Barnard, Victoriastraat 60
Annette de Kock, Schoemanshoek
Johan van Niekerk, Hoogstraat 170
Gert Fourie, St Georgesstraat 176
Hansie Grundling, Kampstraat 2
Magriet Coetzee, Klapperbosrant 46

Spesiale Kerkraadsvergadering
ivm Standplaasruilings Dinsdag, 27 September, om 18h30 in die Skooltjie.

OORWINNINGSDIENS! Sondag, 16 Oktober  om 9:00
Daar is baie mense en gesinne wat in die greep is van kanker en ander ernstige siektes. Baie word daardeur geraak. Almal word nie weer gesond nie, maar tog sê die Bybel vir ons: Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. (ROMEINE 8:37)
Ons nooi u uit (ook naasbestaandes) om saam ook dié oorwinning te beleef uit die Woord ondanks siekte en omstandighede en 'n kers aan te steek om dit te vier.
Offergawes: KANSA

EMIRITI-TEE
Die moderatuur van die Sinode van Wes-Kaap nooi alle emiriti en hul gades, asook weduwees van predikante om lekker saam te kom kuier op Dinsdag, 25 Okt om10vm by NG Kerk George. RSVP teen 7 Okt by Sanet Gunter: 0219577155 / This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

MOEDERGEMEENTE: PRETSTAP VIR BYBELS!!!!!  
Baie dankie aan al die deelnemers en almal wat hard gewerk het om van dié dag ‘n sukses te maak. Ons waardeer al die skenkings en hulp. 
Pretstap vir Bybels: R6790 ingesamel vir Bybels en R5661 met verkope vir gemeente.
Baie dankie aan die volgende Borge.  Ondersteun hulle asb:  
Badenhorst Slaghuis  *  Beans about Coffee  *  Belo  Cebo * Brilliant Computers *  Christa’s Skoonheid en Haarsalon  * De Jagers  *  De Lange Slaghuis  *  Dries & Olla Liebenberg  *  Geraldine Loftie-Eaton  *  Golden Scissors  *  Hannes & Chrismari Terblanche  *  Jemima’s  *  Jimmy en Marisha Serfontein  * Just Ice  *  Kannaland * Karoo’sie  * Klein Karoo Agri *  Klein Karoo Toyota  *   La Prima Uitverhurings  * Lenie de Vos  * Lida Duvenhage * Lucia Greeff  *  Lugro  *  Marie Verwey  *    MD Computer Systems   * Miles Verwe  *  Netta Nortjie  * Nissan Oudtshoorn * Nostalgie  *  Ostrich International  *  Oudtshoorn Blommemark  *   Oudtshoorn Inn Hotel  * Oudtshoorn Markagentskap  *   Paul de Jager * PNA  *  Kobus & Riana Terblanche *  Serious Hair  *  Spensgoed * Stephri Lategan * Swans Kwekery  *  The Black Swan  *  The Flying Ostrich  *  Total Swartberg  * Wieldokter * Winston Linford Motors 

BASAAR, 21 OKTOBER OM 6NM
KONVENORS om te kontak as jy HULP wil aanbied:
Braaivleis     Fanie Greeff       0824559475
Gebak             Sarie                0823081602        
Hotdogs       Abry Bence   0823816710
Kafee             Sonja                 082904 2137 
Kindertafel   Marian               0828551389 
Pannekoek   Marie Verwey   044272 3404 
Poeding         Ellen                 0822145910 
Rou vleis       Marie Briel         0837015538 
Slaaie                 Sanet                  0722652626 
Tuintafel   Lenie                 0823404891 
Wit Olifante     Anita                     0832948739 

PIENK BASAARVORMS 
In die banke is pienk basaarvorms wat u asb moet invul en by die banke los. Daar is ook basaarkoevertjies waarin u ‘n kontantbedrag kan plaas, indien u so verkies.  Ons het asb almal se hulp en ondersteuning nodig om van die basaar ‘n sukses te maak.  Dankie dat ons op u samewerking kan reken.

BASAAR-ETEKAARTJIES
R60 vir skaaptjop,  wors, sosatie, pampoentert, aartappelslaai en roosterkoekie.
Basaar etekaartjies sal na afloop van die erediens by Riaana van Deventer in die konsistorie beskikbaar wees.
Kom kry kaartjies en verkoop dit aan u vriende. Dit gaan ‘n heerlike dag wees !
Basaar etekaartjies is ook beskikbaar by die kerkkantoor. 
 
Ons begin reeds vroeg met WIT OLIFANTE.
Pak jou kaste, laaie, rakke, kamers en garage reg en raak van ALLES ontslae wat nie meer vir jou van nut is nie. Selfs goeie tweedehandse klere is BAIE welkom.
Gee asseblief by die kerkkantoor af.  Ons sal ook baie dankbaar wees vir skenkings van vetplantjies, skraalplantjies, enige plantjies!!!

BASAARLYSTE :
Dankie aan DIENSWERKERS wat hul basaarlyste reeds geneem het.
ALMAL moet asb hul wykslede besoek en bestanddele invorder voor 14 Okt. Dankie vir u samewerking en hulp.

KINDERTAFEL
Enige lekkergoed wat geskenk word of enige lekkergoed wat gemaak sal word, stuur asb vir Marian Swart ‘n sms sodat sy kan bepaal wat ons nog benodig

BANKBESONDERHEDE
Vir enige direkte inbetalings of aftrekorders, bv vir dankoffers:
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank, Rek no 1752044630, takkode 175205

 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 6 guests online