Bulletin 13 - 26 November 2016 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 11 November 2016 08:23
Welkom by die erediens as deel van God se huisgesin. Baie welkom aan ds Hans Steyn van Worcester-Valleie wat vanoggens se preek waarneem. Baie welkom ook aan VGK Moria in Ravensmead se kerkkoor.

VANDAG
09h00  Dankseggingsdiens  
Deuroffers:  RAK
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
19h00  Kerssangdiens
Deuroffers:  Diens van Barmhartigheid
Tee na afloop van die diens.
 
KERSSANGDIENS MOEDERGEMEENTE
Sondagaand, 13 November, om 7nm. Bring asb ‘n kers in ‘n blakerhouer saam. U word vriendelik versoek om ‘n lekker bederfie vir minder bevoorregtes saam te bring. Ons wil hul harte met ‘n spesiale geskenkie tydens Kerstyd  verbly. Deuroffer: Diens van Barmhartigheid 

MAANDAG
Ds Gerrit vra dat almal in wyk 1-9, Bellinganhof, Gottlandhuis, Stolsvlakte en De Rust wat nie beskikbaar was vir besoek gedurende die jaar nie, om asb ‘n afspraak met hom te maak. 

KERKRAADSVERGADERING
Alle Kerkraadslede moet asb onthou van die Kerkraadsvergedering Maandagaand, 14 November, om 18h30 in die Skooltjie.

DINSDAG
09h00  Bybelstudie by Dorette

WYKSRAADSVERGADERING
Alle Wykraadslede moet asb onthou van die Wykraadsvergedering Dinsdagaand, 15 November, om 17h30 in die Skooltjie.

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Ilsa
GEEN Bybelstudie by Gottlandhuis
GEEN Bybelstudie by Tuishuis

SONDAG, 20 NOVEMBER
BIDDAG VIR BESKERMINGSDIENSTE
09h00  Erediens  
Deuroffers:  Gottlandhuis 

SONDAG, 27 NOVEMBER
1ste Advent
Biddag Wêreldvigsdag
09h00  Erediens  
Deuroffers:  Dopelinge

Ds Schalk gaan met verlof vanaf 28 November – 31 Desember. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit (0442791751 of 0828782954)

LET ASB DAAROP DAT DIE KATEGESE AFSLUITING SKUIF NA  4 DESEMBER

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
17/11  Hettie Muller, Tuishuis W/S 20
18/11  Emily Spies, Tabakstraat 12
19/11  Nelie Coetzer, Martinique   06
20/11  Eben Strydom, Tuishuis W/S 66
22/11  Ollie Kleyn, Odn Aftreeoord 13 & Hannah Nortje, Tuishuis W/S 9
23/11  Emma Nolte, Tuishuis W/S  27
 
Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Antoinette Gerber, Langenhoven Village 
Isabel Augustyn, Gottlandhuis K 38

Innige simpatie aan:
Juliana Strüwig , Gertjie van Greunen en familie met die afsterwe van hul moeder, Susan van Greunen.

Baie geluk aan:
Hannes en Ilonka Arndt, met die geboorte van hul seuntjie.
Johan en Duppie Arndt met die geboorte van hul kleinseun.

VERLEDE WEEK: 
Bankkollekte:  R6 865-50
Deuroffers: R1 677-00
Getal lidmate in diens: 301 + inwoners van 2 ouetehuise

Afskeid van Kotze’s en Annatjie Meyer :
Op Sondagoggend 27 November  groet ons vir ds. Schalk en Dorette, asook Annatjie Meyer. Ons vra van elke wyk om asb een bordjie soet en een bordjie sout te skenk. Merk asb u houers en gee voor kerk by CJV-saal af. Baie dankie dat u hiermee sal help.
 
DANKOFFER BOEKIES MOET ASB VOOR OF OP 7 DESEMBER INGEHANDIG WORD.

KERKKANTOOR SAL GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE SLEGS OOP WEES OP 14 DESEMBER EN 4 JANUARIE TUSSEN 9 & 11 VM

Leraar:    Ds Gerrit van Schalkwyk : Tel:    0442791751 :    Sel:   0828782954
Leraar:          Ds Schalk Kotzé :  Tel:    0442791679 : Sel:   0836557930
Kerkkantoor:     Tel: 0442723130 :     Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks: 0865613247 :       Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it          :    www.moeder.co.za

Last Updated on Friday, 11 November 2016 08:28
 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 51 guests online