Bulletin 29 Januarie – 4 Februarie 2017 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 27 January 2017 10:36
TEKS:  Jesus het gesê:  “As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.” (Joh. 13:35)

Belydenisklaskamp:
Ds Gerrit is die naweek saam met die belydenisklas na die Kaap waar hulle onder andere Straatwerk gaan besoek.

VANDAG
09h00  Kinderdiens  
Deuroffers:  Gemeente Jeug
GEEN Peuterkerk - Kinders bly in Kerk vir Kinderdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Tee na afloop van die diens.

MAANDAG – VRYDAG

Ds Smuts doen kennismaak besoeke in wyk 28.
Ds Gerrit doen huisbesoek in wyk 11.
18H00   Basaar Reëlingsvergadering

DINSDAG & DONDERDAG
09h00  Hoogstraat Bybelstudie:

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Gottlandhuis
09h00  Bybelstudie by Tuishuis
11h00 RAK vergadering by Hoogstraat 141.

VRYDAG
06h00  Gebedsgeleentheid

VOLGENDE SONDAG
09h00  Erediens
Bevestiging van Kerkraadslede   
Deuroffers:  Gemeentefonds
Tee na afloop van die diens.

VERLEDE WEEK:

Bankkollekte:  R5 001-60
Deuroffers: R1 389-40
Getal lidmate in diens: 299 + inwoners van 2 ouetehuise

Aandbasaar 10 Maart
As gevolg van swak bywoning Donderdagaand, skuif die belangrike BASAAR REëLINGSVERGADERING na Maandagaand om 6 nm tot 6:30 nm in die konsistorie. Dankie vir jou gewaardeerde samewerking. Ilsa 084 279 1797
 
Vrydag 3 Februarie
06h00 ons maandelikse gebedsgeleentheid in die binnehof van die gemeentesentrum.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
30/01  Bettie Kritzinger,  Adderleystr144
01/02  Josie Steyl, Bellinganhof 1E Vloer K 202
03/02  Boet Jonck, Van Rheede hof E

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Martie Slabbert, Millenniumpark Siekeboeg  -  Medi Kliniek, Odn
Leon Koen, Oudtshoorn Aftreeoord 04  -  Geneva, George
Makkie Vosloo se oudste dogter wat ernstige operasie gehad het.

Innige meegevoel aan:
Lenie de Vos, Victoriastraat 71, en Bettie Meyer, Parkweg 48, met die afsterwe van hul broer.

GELD TEL NA EREDIENS
Enigiemand wat die gawe het om geld te tel, help asb.Sondagoggende na die erediens in die konsistorie. Stap sommer na kerk om konsistorie toe en meld aan. Dit sal net 10 minute van jou tyd neem. Of gee jou naam vir Rentia of Annelet (Skriba).

LIDMAAT GEGEWENS:
Stel asb die kerkkantoor in kennis indien u epos, selnr, telefoonnr of adres verander

Die volgende lidmate word volgende Sondag, 5 Februarie, bevestig as Kerkraadslede:
Eiendom - Manus Blignault, Oewerpalms 01
Erediens - Jan Loubser, Hugenootstraat 13
Finansies - Jodi Mulder, Jakarandalaan 05
Getuienis - Beryl Olivier-Van Rensburg, Kerkstraat 1A

AANSOEK: STUDIEBEURS/LENING
Aansoekvorms is by die kerkkantoor beskikbaar.

Kontakbesonderhede:
Leraar:          Ds Gerrit van Schalkwyk:       Tel:    0442791751 :    Sel:   0828782954
Leraar:          Ds Smuts Janse van Rensburg:   Tel:    0442791679 :    Sel:   0829216854
Kerkkantoor:  Tel: 0442723130 :        Kantoorure: Maandag – Vrydag: 09h00 – 11h00
Faks:             0865613247 :              Epos: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it   :    www.moeder.co.za
Last Updated on Friday, 27 January 2017 10:42
 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 26 guests online