Bulletin 26 Februarie – 11 Maart 2017 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 24 February 2017 12:37

Preek:  Ds Gerrit van Schalkwyk:  God se reddingsboei / reddingsbaadjie (Ef. 2: 1- 10)

Baie geluk aan Hannes en Ilonka Arndt, met die doop van hul seuntjie, JR. Baie welkom en geluk ook aan die familie.

VANDAG
EERSTE LYDENSWEEK
09h00  Dankseggingsdiens
Deuroffers:  Gemeentebediening
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Tee na afloop van die diens.
JEUGKOMMISSIE:  Kategese en Jeugkommissie vergader om 10h45 in die konsistorie.

RUAG BY WELGELUK
Ruag Jeugaksie begin Sondagaand weer 17:30
Ons skop ook met RUAG Kidz af wat vir die Laerskool kinders tot en met Graad 6 is: Maandagaand, 6 Maart, van 6 – 7nm

MAANDAG – VRYDAG
Ds Smuts: kennismaak besoeke wyk 27.
Ds Gerrit: huisbesoek in wyk 22 & 25.

MAANDAG
18h30  Maandag: Kerkraadsvergadering in die Skooltjie.

DINSDAG & DONDERDAG
09h00  Hoogstraat Bybelstudie

Ds Smuts is 27, 28 Februarie en 1 Maart by die Algemene Sinode. Indien u ’n leraar nodig het, skakel gerus met ds Gerrit (0828782954 / 0442791751)

DONDERDAG
09h00  Bybelstudie by Gottlandhuis (bring CD, spreuk, lied, getuienis)
09h30  Bybelstudie by Tuishuis

GEBEDSGELEENTHEID
Vrydag 3 Maart om 06h00 ons maandelikse gebedsgeleentheid in die binnehof van die gemeentesentrum.

Wêreldbiddag vir  Vroue  
Vrydag  3 Maart 2017 om 13:00 vanuit Oudtshoorn Moedergemeente. Tema:  Genade vir almal. Almal welkom.

SONDAG, 5 MAART
TWEEDE LYDENSWEEK
09h00  Erediens
Deuroffers:  ACVV Dienssentrum

SONDAG, 12 MAART
DERDE LYDENSWEEK
09h00  Erediens ( Doop)
Deuroffers:  Hospitaalbediening
Tee na afloop van die diens.

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte:  R7 191-40
Deuroffers: R1 275-20
Getal lidmate in diens: 303 + inwoners van 2 ouetehuise

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
26/02  Anna Brummer, Merimar Woonstel 107
08/03  Maria du Plessis, Bellinganhof
10/03  Ziska Olivier, Jubileestraat 94

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Anton Gerber, Oxfordstraat 85
Grethe Verwey, Plaas Kammarooi
Boet Jonck, Van Rheede hof E
Charlene Nel, Pringlestraat 13
Marie Briel, Adderleystraat 203

STILDIAKENBLIKKIES
Dankie vir u wonderlike onder-steuning met hierdie projek. Ons het ‘n pragtige bedrag van  R12 200 ingesamel.
U kan die blikkies deur die jaar by die kerkkantoor of die kerk ingee wanneer dit vol is.

#IMAGINE 2017:
18 – 20 Maart: Megapark – Bredasdorp
Imagine is ‘n landwye droom om jongmense van oraloor bymekaar te bring, hulle energie vry te stel en hulle met ander jongmense in aanraking te bring sodat hulle kan besef dat hulle nie alleen is nie en Christus se liefde, hoop en vrede kan beleef.
Registrasie open 8h00 Saterdag, 18 Maart en die amptelike program begin die aand 18h00. Die eerste ete wat deur #imagine verskaf word sal aandete wees om 17h30. Stalletjies deur die dag oop om kos te koop.
Koste:  Tieners R550.  Vir meer besonderhede skakel ds Adriaan by 0835653641

AANDBASAAR  10 MAART :
MAG ELKEEN VAN ONS LEKKER SAAMWERK OM HIERDIE BASAAR TOT EER VAN GOD TE HOU.
Die volgende sake moet asb VOOR 28 Feb afgehandel word.
1]  Dankie dat u nie wag om gevra te word nie, maar dat u sal hulp aanbied by konvenors.
2]  Dienswerkers se Basaarlyste is in die konsistorie. BAIE DANKIE! Bestanddele asb insamel en by kerkkantoor besorg voor 28 Feb.
3]  Konvenors : sakkies, bakkies en kleingeld-versoeke asb voor 28 Feb.

BASAAR-ETEKAARTJIES
Braai-combo :  loinskaaptjop, wors, varksosatie, hoender “steak”, roosterkoekie, aartappelslaai en gestolde wortelslaai.
Etekaartjies @ R60 by kerkkantoor te koop tot Dinsdag 7 Maart.

WIT OLIFANTE
Ons begin reeds vroeg met WIT OLIFANTE. Pak jou kaste, laaie, rakke, kamers en garage reg en raak van ALLES ontslae wat nie meer vir jou van nut is nie. Gee asseblief so spoedig moontlik by die kerkkantoor af.

Tuintafel
Ons sal ook baie dankbaar wees vir skenkings van vetplantjies, skraalplantjies, enige plantjies!!!

KINDERTAFEL
Span jul kreatiwiteit in en maak lekker interessante goedjies wat mooi versier is vir die kindertafel. Enige lekkergoed soos: Smarties,malvalekkers,chipsversiersuiker, ens. sal ook waardeer word.

BASAAR, 10 MAART OM 6NM
KONVENORS om te kontak as jy HULP wil aanbied:
Braaivleis         Fanie Greeff       0824559475
Gebak            Sarie                 0823081602        
Hotdogs         Abry Bence        0823816710
Kafee             Sonja                0829042137
                     Lana                 0722705311
Kindertafel      Marian               0828551389
Koeldrank       Danie Niemand    0712538323
Pannekoek     Marie Verwey      0442723404
Poeding         Ellen                  0822145910
Pot               Marius Strydom    0711350517
Rou vleis        Marie Briel           0837015538
Slaaie            Sanet                0722652626
Tuintafel        Lenie                0823404891
Wit Olifante    Anita                0832948739
Opruimspan    Jan Engels         0827709995

Baie dankie aan almal wat weer getrou sal voorvat!

TUISHUIS MINI BASAAR
3 MAART 2017 OM 09:00 VOOR TUISHUIS IN BARON VAN REEDESTRAAT
Teetuin, Poedings, Ligte etes, Allerlei-tafel

Soos op n kunstenaar se palet, is daar in die lewe een kleur
wat aan alles betekenis en diepte verleen.
Dit is die kleur van die liefde.
             (Marc Chagall)

 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 30 guests online