Bulletin 26 Maart – 22 April 2017 PDF Print E-mail
Written by Annelet Nortier   
Friday, 24 March 2017 12:22
Preek:  Ds Smuts Janse van Rensburg:
Aanskou die Heiland aan die kruis –
Die Hemelvors, verag, verguis.
Vir my het Hy hom daar laat hang.
Hy leef, Hy sterf – in my belang.

(Lied 396:1)

VANDAG
VYFDE LYDENSWEEK
09h00  Lydingsdiens
Deuroffers:  Gemeentefons
Peuterkerk in Skooltjie tydens kerkdiens
Kategese Gr 1 -3 tydens kerkdiens
Kategese Gr 4-10 na  kerkdiens.
Tee na afloop van die diens.
RUAG BY WELGELUK
Ruag Jeugaksie vanaand (26 Maart) om 17:30. Almal welkom. Nooi ‘n pel en trek gemaklik aan.

KERKKANTOOR IS GEDURENDE DIE SKOOLVAKANSIE GESLUIT

SONDAG, 2 APRIL
SESDE LYDENSWEEK
09h00  Erediens
Deuroffers:  Gemeentebediening

SONDAG, 9 APRIL
SEWENDE LYDENSWEEK
09h00  Lofprysingsdiens:  Willie Joubert
Deuroffers:  Gemeentefons

VRYDAG, 14 APRIL
09h00  NAGMAAL
Deuroffers:  Gemeentebediening

SONDAG, 16 APRIL
PAASFEES
09h00  Paasfeesdiens
Deuroffers:  Gemeentefons

VERLEDE WEEK:
Bankkollekte:  R2 871-00
Deuroffers: R891-50
Getal lidmate in diens: 131 + inwoners van 2 ouetehuise

Op ‘n Kerkraadsvergadering is die vlg persone benoem as kerkraadslede:
Sarie de Wet – Finansies
LT Minnaar – Diens van Barmhartigheid
Isma van Tonder – Onder-leier Diaken
Ben Meyer – Onder-leier Ouderling
Vir kennisname.

LIEF EN LEED
VERJAARSDAE 80+ jr:   
27/03  Gerrie Benn, Gottlandhuis K 19
29/03  Minnie van der Vyver, Caves Aftreeoord 74
31/03  Mavis Louw, St Saviourstraat 73
01/04  Kitty Viviers, Oudtshoorn Aftreeoord 43
03/04  Markus Nortjie, Oudtshoorn aftreeoord 126
09/04  Marie Alberts, Karoo Park Aftreeoord
11/04  Lydia Serfontein, Oudtshoorn aftreeoord 126
14/04  Hannetjie du Toit, Gottlandhuis K 25
14/04  Louis Viviers, Oudtshoorn Aftreeoord 43
16/04  Vera Schoeman, Tuishuis
22/04  Matthys Matthews, St Saviourstraat 71

Ons bid vir die volgende lidmate wat siek is, aansterk of gaan vir toetse/operasie/ behandeling:
Vera Schoeman, Tuishuis
Stephen Thysse, St Saviourstraat 1

Innige meegevoel aan:
Dries en Olla Liebenberg, Mellvillestr 49, met die afsterwe Dries se suster.

Baie geluk aan:
Willie en Margaret van Rensburg, Langenhovenweg 58A, met die troue van hul dogter, Monique, met Nico.

Hospitaalbesoeke

Maandag:    Ds Gerrit
Dinsdag:    Vera Schoeman
Woensdag: Marianna Stassen
Donderdag:    Ds Smuts
Vrydag:        ?
Indien daar iemand is wat Vrydae hospitaalbesoeke kan doen, skakel asb die skriba.

BANKBESONDERHEDE
Vir enige direkte inbetalings of aftrekorders, bv vir dankoffers:
NG Kerk Oudtshoorn, Nedbank     
Rek no 1752044630,
Takkode 175205
 

Kalender

<<  December 2017  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      1  2  3
  4  5  6  7  8  910
11121314151617
18192021222324
25262728293031

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 36 guests online