EMail Print

Gebeure - NG Moedergemeente Oudtshoorn

Event 

Title:
Evangelisasiereeks 4-6 Februarie 2018
When:
04.02.2018 - 06.02.2018 09.00 h - 19.30 h
Where:
NG Moedergemeente Oudtshoorn - Oudtshoorn
Category:
Dienste

Description

EVANGELISASIEREEKS
MOEDERGEMEENTE  4 – 6 Februarie


Ons nooi almal uit na die reeks van 4 byeenkomste
Prediker: Dr Kobus van Zyl (NG Kerk Reebok, met opdrag missionale gebedsbediening in Afrika)

Tema: "Geroep, toegerus, gestuur"

Dienstye :    Sondag, 4 Februarie om 09:00 – Deut 6:6-9 ... Ons gestuurdheid in die wêreld
                  Sondag, 4 Februarie om 18:30 – Gen 28:10-22 ... Jakob
                  Maandag, 5 Februarie om 18:30 – Gen 45:1-10 ... Josef
                  Dinsdag, 6 Februarie om 18:30 – Eks 3:1-14 ... Moses

U is welkom om 15 minute voor die tyd te kom om heerlik saam met die orkes te sing.
Moenie hierdie geleenthede misloop nie!

Venue

Venue:
NG Moedergemeente Oudtshoorn   -   Website
Street:
Kerkstraat
City:
Oudtshoorn

Description

Moedergemeente Kerk op hoek van Hoogstraat en Kerkstraat, Oudtshoorn, Wes Kaap.

Kalender

<<  April 2018  >>
 Mo  Tu  We  Th  Fr  Sa  Su 
      
  2  3  4  5  6  7  8
  9101112131415
16171819202122
23242526272829
30      

Meningspeiling

Besoekers Aanlyn

We have 25 guests online